current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Wavin' Flag [Version 2] [Afrikaans translation]
Wavin' Flag [Version 2] [Afrikaans translation]
turnover time:2024-07-04 12:54:31
Wavin' Flag [Version 2] [Afrikaans translation]

Wanneer ek ouer is, sal ek sterker wees

Hulle sal my vryheid noem, nes ‘n waaiende vlag

Wanneer ek ouer is, sal ek sterker wees

Hulle sal my vryheid noem, nes ‘n waaiende vlag

En dan gaan dit terug, en dan gaan dit terug

En dan gaan dit terug

Gebore tot ‘n troon, sterker as Rome

Maar wat geneig is tot geweld, verarmde mense sone

Maar dit is my tuiste, al wat ek nog ooit geken het

Waar ek groot geword het, die strate wat ons gestap het

Maar uit die donkerte, het ek die verste gekom

Onder die moeilikste oorlewing

Geleer van dié strate, dit kan moeilik wees

Aanvaar geen nederlaag, oorgee, terugval

So ons sukkel, baklei om te eet en

Ons wonder wanneer ons vry sal wees

So ons wag geduldig vir daardie dag

Dis nie so ver weg nie, of so sê ons vir onself

Wanneer ek ouer is, sal ek sterker wees

Hulle sal my vryheid noem, nes ‘n waaiende vlag

En dan gaan dit terug, en dan gaan dit terug

En dan gaan dit terug

Soveel oorloë, wraak neem

Hul bring vir ons beloftes, maar los ons arm

Ek het gehoor hoe hul sê, liefde is die weg

Liefde is die antwoord, dis wat hul sê

Maar kyk hoe hulle ons behandel, maak ons gelowiges

Ons baklei hul gevegte, en hul mislei ons

Hul probeer ons beheer, hul kon ons nie terughou nie

Want ons beweeg net voorwaard soos Buffalo Soldiers (cavalry soldiers)

So ons sukkel, baklei om te eet en

Ons wonder wanneer ons vry sal wees

So ons wag geduldig vir daardie dag

Dis nie so ver weg nie, of so sê ons vir onself

Wanneer ek ouer is, sal ek sterker wees

Hulle sal my vryheid noem, nes ‘n waaiende vlag

En dan gaan dit terug, en dan gaan dit terug

En dan gaan dit terug

(Ohhhh Ohhhh Ohhhh Ohhhh)

En almal sal dit sing

(Ohhhh Ohhhh Ohhhh Ohhhh)

En almal sal dit sing

(Ohhhh Ohhhh Ohhhh Ohhhh)

En almal sal dit sing

(Ohhh Ohh Ohh)

Wanneer ek ouer is, sal ek sterker wees

Hulle sal my vryheid noem, nes ‘n waaiende vlag

En dan gaan dit terug, en dan gaan dit terug

En dan gaan dit terug

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
K’naan
  • country:Canada
  • Languages:English, Spanish
  • Genre:Hip-Hop/Rap
  • Official site:http://knaanmusic.com
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/K'naan
K’naan
Latest update
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved