Ek voel jou
rondom my.
Ek dink alleen aan jou,
ek hoor jou stem.
Ek sien jou
oral.
Ek neem jou altyd mee
waar ek ook is.
So tasbaar
en so naby
hou jy jou vas aan my!
Waar ek is
daar is jy
Jy is eintlik nooit weggewees.
As 'n skadu volg jy my,
deur my huis, deur my kop.
Ek sou vry wees, maar dat is ek nie.
Dis wel oor, maar nog nie verby nie.
Ek weet nie
wat dit is nie.
Maar ek mis jou so
wat ek ook doen.
Onsigbaar
maar so naby,
hou jy jou vas aan my!
Waar ek is
daar is jy
Jy is eintlik nooit weggewees.
As 'n skadu volg jy my,
deur my huis, deur my kop.
Ek sou vry wees, maar dat is ek nie.
Dis wel oor, maar nog nie verby nie.
Is jou daë
sonder my
beter as ons lewe saam?
Ek mis jou
dag en nag
so onverwags.
Waar ek is
daar is jy
Jy is eintlik nooit weggewees.
As 'n skadu volg jy my,
deur my huis, deur my kop.
Ek sou vry wees, maar dat is ek nie.
Dis wel oor, maar nog nie verby nie.