Dit is maklik om eerlik met jou te wees
Dit is so maklik as ek nee se
Of ek is nog nie so ver nie
Jy gee my tyd
En dit is fraai
Hoe jy lyk wanneer jy geniet
Dat dit uiteindelik in die winter sneeu
Jy hou van elke jaartyd
En smorgens moet ek lag
As jou soene my wakker maak
En dan kom ek agter dit is maklik
Omdat so min vir jou genoeg is
Jy gee my tyd
En dan dink ek dat dit miskien, miskien
Vir altyd so sal bly
En dan dink ek dat dit miskien, miskien
Vir altyd so sal bly
Ja dit is maklik, maklik, maklik, maklik
Ja dit is maklik, maklik, maklik, maklik
Dit is so mooi
Om vir jou te kyk
Wanneer jy gaan stort
En dan voor my staan
En se dit gaan 'n lang dag wees
En dan vir my vra wat ons vanaand maak
En ons tussendeur die soene lag
Dan kom ek agter dis maklik
Omdat so min vir jou genoeg is
Jy gee my tyd
En dan dink ek dat dit miskien, miskien
Vir altyd so sal bly
En dan dink ek dat dit miskien, miskien
Vir altyd so sal bly
Ja dit is maklik, maklik, maklik, maklik
Ja dit is maklik, maklik, maklik, maklik
Omdat jy sien wat ek andersins vir niemand wys
Kan ek jou vertel wat ek aan myself verswyg
En ek wil he dat dit vir altyd so bly
En ek glo dis moontlik
Miskien, Miskien
Miskien, Miskien
Miskien, Miskien
Miskien, Miskien
En ek wil he dat dit vir altyd so bly
En ek glo dis moontlik
Miskien, Miskien
Miskien, Miskien
Miskien, Miskien
Miskien, Miskien