Daar's niks om te sê nie,
want gister's gevat.
Ek lewe vir môre
met die vuur in my hart.
En ek voel dit brand,
die fakkel hier in my hand.
Kyk my diep in die oë.
Dis nou tyd om te glo.
Steek die vure aan.
Praat die taal wat jy liefhet,
en bring almal saam.
Steek die vure aan.
Wees 'n baken van hoop.
Wees die lig in die donker,
'n nasie wat aanhou bly staan.
Steek die vure aan.
Steek die vure aan.
Ek sal kan vergewe
sonder verwyt.
Om in vrede te lewe,
moet ons na mekaar kyk.
Want ek voel dit brand,
die fakkel hier in my hand.
Kyk my diep in die oë.
Dis nou tyd om te glo.
Steek die vure aan.
Praat die taal wat jy liefhet,
en bring almal saam.
Steek die vure aan.
Wees 'n baken van hoop.
Wees die lig in die donker,
'n nasie wat aanhou bly staan.
Steek die vure aan.
Steek die vure aan.
Waar lig nie meer skyn nie,
en die vlamme flou brand.
Al wat dit sal vat,
is steek uit jou hand,
en praat met jou hart.
Kyk my diep in die oë.
Dis nou tyd om te glo.
Steek die vure aan.
Praat die taal wat jy liefhet,
en bring almal saam.
Steek die vure aan.
Wees 'n baken van hoop.
Wees die lig in die donker,
'n nasie wat aanhou bly staan.
Steek die vure aan.
Steek die vure aan.
Steek die vure aan.
Steek die vure aan.