current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Selfie Song lyrics
Selfie Song lyrics
turnover time:2024-10-05 13:18:33
Selfie Song lyrics

Laasnag was ek opgewonde tot in my diepste

So ek wag vir nog 'n WhatsApp, ek wag vir nog 'n WhatsApp

Toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my

Lippe en 'n foto met 'n soen, 'n foto met 'n soen

Is dit haar wippende cleavage, (ooh ja)

Of haar boutjies in mini's (sexy)

Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere maak 'n man mos tevrede

Want ek hou van 'n kurwes m

Maak my klein bietjie nervous

Kilometer lang bene

Van waar kom daai gene

Ek stuur net gou vir jou 'n selfie

Net ingeval jy dalk verlang

Dis 'n "ek mis jou baby" selfie

Om hierdie oomblik vas te vang

Ooh hello ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou,

Ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie)

Jy weet ek kan nie help nie (Ooh nee dit gaan nie help nie)

Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb

Toe ek slaap gisteraand was daai lyfie in my drome

En ek vra wat moet ek doen,

Ek vra wat moet ek doen (wat gaan jy doen bra)

Hierdie week was ek weer, was ek weer skuins van my kop af

Ek wag weer vir jou boodskap, 'n foto met jou boodskap

Want ek's mal oor haar glimlag, maak my skoon ongemaklik

Kilometer lang bene

Van waar kom daai gene

Maak 'n man mos tevrede

Is dit die lyne van haar lyfie, kannie help om te kyk nie

Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere maak 'n man mos tevrede

Ek stuur net gou vir jou 'n selfie

Net ingeval jy dalk verlang

Dis 'n "ek mis jou baby" selfie

Om hierdie oomblik vas te vang

Ooh hello ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou,

Ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie)

Jy weet ek kannie help nie (ooh nee dit gaan nie help nie)

Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb

Ah, yes

Hou bietjie vas my drankie

Sodat ek nie weer foute maak nie

Hier's 'n lekker ding op my screen

Maar ek's weer uit gecrop ek sien ja

Daar's iets sexy op my skerm, maar sy like meer vir Kurt Darren (wat)

Ek sé damn girl is nie asof ek wil trou

Ek soek myself net in jou phodie

Ek stuur net gou vir jou 'n selfie

Net ingeval jy dalk verlang

Dis 'n "ek mis jou baby" selfie

Om hierdie oomblik vas te vang

Ooh hello ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou,

Ek mis my in jou selfie (jy mis jou in my selfie)

Jy weet ek kannie help nie (ooh nee dit gaan nie help nie)

Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb, photobomb (hey)

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by