Sys my tien van harte
Prinses hier in my hande
Sys die bloed deur my are,
Die wind deur my hare
Kerslig en Champagne
As die son sak oranje
Hys die bloed deur my are,
Die wind deur my hare...Mmmmmm
Ek gee vir haar n roos wat rooi is
'N Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder haar is ek verlore
Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom wat hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder hom is ek verlore
Sys my drippell rooiwyn
Sys my skimer sonskyn
Hys die bloed deur my are,
Die wind deur my hare...Mmmmmmm
Ek gee vir haar n roos wat rooi is
'N Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder haar is ek verlore
Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom wat hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder hom is ek verlore
Ooooh
Ek gee vir haar n roos wat rooi is ('N roos wat rooi is)
'N Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder haar is ek verlore
Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom wat hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder hom is ek verlore
Winter, herfs, lente en somer,
Sonder haar is ek verlore