current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Nur noch kurz die Welt retten [Afrikaans translation]
Nur noch kurz die Welt retten [Afrikaans translation]
turnover time:2025-04-21 00:16:01
Nur noch kurz die Welt retten [Afrikaans translation]

Ek sou so graag daar gewees het

maar ek het veel te veel of te doen.

Laat ons later verder praat

Daar buite het hulle my nou nodig

Die situasie word onderskat

En miskien hangs ons lewens daarvan af

Ek weet dis vir jou belangrik

Jy kan nie nou hier sonder my doen nie

Maar moenie bang wees nie, ek bly nie te lank weg nie

Refrein

Ek moet net nog vinnig die wereld red

daarna vlieg ek na jou toe

Nog 148 eposse nagaan

Wie weet wat dan nog gebeur

want soveel gebeur

Ek met net nog vinnig die wereld red

en gou daarna is ek weer by jou

Op een of ander manier is ek laat,

beginn maar solank met kos

ek sluit my later aan

Jy vra: "hoekom, waarom, hoeso?"

Ek se wie so iets vra is dom,

want dit blyk dat jy nie weet wat ek doen nie

'n Baie besonderse missie

Laat ek jou die detail spaar

Genoeg gese, genoeg informasie

Refrein

Die tyd loop vir my weg

Om te wag sou 'n skande wees

vir die hele wereldbevolking

Ek moet nou gaan,

ander is daar 'n groot katastrofe

Kom jy nie agter dat ons in die nood is nie?

Ek moet net nog vinnig die wereld red

daarna vlieg ek na jou toe

Nog 148 eposse nagaan

Wie weet wat dan nog gebeur

want soveel gebeur

Ek met net nog vinnig die wereld red

en gou daarna is ek weer by jou

Ek moet net nog vinnig die wereld red

daarna vlieg ek na jou toe

Nog 148 eposse nagaan

Wie weet wat dan nog gebeur

want soveel gebeur

Ek met net nog vinnig die wereld red

en gou daarna is ek weer by jou

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Tim Bendzko
  • country:Germany
  • Languages:German
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.timbendzko.de/
  • Wiki:http://de.wikipedia.org/wiki/Tim_Bendzko
Tim Bendzko
Latest update
Copyright 2023-2025 - www.lyricf.com All Rights Reserved