current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Mamma
Mamma
turnover time:2024-07-04 09:58:26
Mamma

Mamma, dankie vir wat ek is

Dankie vir wat ek nooit sal wees

Daar's baie wat ek graag wou sê

As ek vergeet

Vergewe my

Mamma jy was nog altyd daar

Jy't my geleer, jy't my bewaar

As ek my lewe oor kan kry

Wens ek Ma

's Daar by my, daar by my

En ek weet jy't gedroom

En ek weet jy't geglo

En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë

Maar ek is waar ek is want Ma't gely

Ek mis jou, ek mis jou

Mamma, miskien was ek verkeerd

Jou trane sal ek nooit vergeet

Vandag wil ek net jammer sê

Ek's lief vir jou

Vergewe my, vergewe my

En ek weet jy't gedroom

En ek weet jy't geglo

En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë

Maar ek is waar ek is want Ma't gely

En ek mis jou, ek mis jou, Ma, ek mis jou, en ek mis jou

Mamma ek hoop jy's trots op my

Ek hoop vandag maak ek jou bly

As ek my lewe oor kan kry

Wens ek Ma

's Daar by my

Want ek weet jy't geglo, saam my gedroom

Hierdie lied is net vir jou Mamma

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Kurt Darren
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans, English
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.kurtdarren.co.za/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Kurt_Darren
Kurt Darren
Latest update
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved