current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Let's Get Loud [Afrikaans translation]
Let's Get Loud [Afrikaans translation]
turnover time:2025-04-21 16:12:23
Let's Get Loud [Afrikaans translation]

Koor

Laat ons hard word, laat ons hard word

Draai die klank op, kom ons doen dit

Kom aan, mense

Laat ons hard word, laat ons hard word

Draai die klank op om die musiek te hoor

Laat ons hard word, laat ons hard word

Daar is niemand wat vir jou kan sê wat om te doen nie

As jy jou lewe wil leef

Leef dit al die pad en moenie dit mors nie

Elke gevoel, elke pols kan so baie soet wees

Jy moet dit kan proe, jy moet dit doen

Jy moet dit doen op jou manier

Jy moet dit bewys

Jy moet bedoel wat jy sê

Die lewe is 'n partytjie, maak dit warm

Dans en moet nooit stop, wat ookal die ritme

Elke minuut, elke dag

Neem hulle al die pad, jy moet hulle leef

Brug

Jy moet dit doen, jy moet dit doen op jou manier

Jy moet dit bewys

Jy moet bedoel wat jy sê

Jy moet dit doen, jy moet dit doen op jou manier

Jy moet dit bewys

Jy moet bedoel wat jy sê

Koor

Die lewe is bedoel om groot pret te wees

Jy maak niemand seer, niemand verloor

Jy moet dit doen, jy moet dit doen op jou manier

Jy moet dit bewys

Jy moet bedoel wat jy sê

Jy moet dit doen, jy moet dit doen op jou manier

Jy moet dit bewys

Jy moet bedoel wat jy sê

Brug en Koor

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Jennifer Lopez
  • country:United States
  • Languages:English, Spanish
  • Genre:Dance, Hip-Hop/Rap, Latino, Pop, R&B/Soul
  • Official site:http://jenniferlopez.com/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Jennifer_Lopez
Jennifer Lopez
Latest update
Copyright 2023-2025 - www.lyricf.com All Rights Reserved