current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Lemoene [English translation]
Lemoene [English translation]
turnover timeļ¼š2024-09-28 11:22:55
Lemoene [English translation]

Daars 'n nuwe boer op die dorp

Sy dra haar khaki rokkies kort

Sy ry 'n F250 opgeroesde Ford

Sy ken van trekker ry

En in die kroeg baklei

En ek wens ek kon die geheim

Van haar boerdery kry

En ons skree

Wys my jou lemoene

Of jou boer pampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgat perskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit defnitief moet proe

Ons het twee bottels kaf gedraf

Die spioene het nuwe krag

Die honde het beginne blaf

Soos ons in die langras le en wag

Hande-viervoet tot by die stoor

Toe japie hoor hoe haal sy oor

Toe ek weer sien staan sy reg voor my

Met 'n haal geweer gerig op my

En ons skree

Wys my jou lemoene

Of jou boer pampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgat perskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit defnitief moet proe

"okay sally jyt nou vir ons gevang

Ons is nou op helder dag betrap

Maar kan ons maar kan ons nie maar 'n

plan maak dat ons tog jou lemoene sien nie

CIets vir iets ons sal jou ons pere wys, dan wys jy ons jou lemoene"

Wys my jou lemoene

Of jou boer pampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgat perskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit defnitief moet proe

En ons skree

Wys my jou lemoene

Of jou boer pampoene

Ek wil so graag aan dit voel

Of jou kaalgat perskes

Of dit die moeite werd is

Ek sal dit defnitief moet proe

Ek sal dit defnitief moet proe

Ek sal dit defnitief moet proe

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by