kom ons bou saam 'n sneeuman
is ek echt so sleg?
ek sien jou nooit meer nie
moenie wegsteek nie
jy is vir altyd weg
ons was beste vriende, en nou nie meer nie, wat het ek verkeerd gedoen?
kom ons bou saam 'n sneeuman
of iets anders as 'n sneeuman
Gaan weg Anna!
Ok, totsiens
Kom ons bouw saam ‘n sneeuman
of ons ry deur die saal, saam
weet jy dat ek al aan die einde is en met skilderye praat, omdat jy my haat!
Aanhou Jan!
dit raak 'n bietjie eensaam
sonder jou
kyk net hoe die ure tik
Elsa, ek weet jy is daar binne
mense sê kind hou moed, en ek bly hoop, ek sal dit probeer getrou , ek wil daar wees vir jou, laat my inkom
ons het net mekaar, Elsa
net Ek en jy
wat moet ons nou doen?
kom ons bou saam 'n sneeuman