current location : Lyricf.com
/
Songs
/
In Die Donker Vry lyrics
In Die Donker Vry lyrics
turnover timeļ¼š2024-10-05 23:24:17
In Die Donker Vry lyrics

Ma, Pa, Nicholis kom my oplaai

Wag, wag, wag, wie is hierdie Nicholaas knaap?

Nicholis Louw, pa, die pop-rock-ritme generaal van Suid-Afrika

Sjoe, dis 'n mondvol

Ma, ek kry dit van sy Facebook blad, okei?

Sing hy nie boere girls vry lekker nie?

Daai knaap kom nie op my plaas ry nie!

Ag, pa..

Daan, ek het beplan vir daai dag, luister hierso

Julle twee planmakertjies, ek hou vir julle fyn dop

Ete is die allerste beste

Is soeter as die soetste

In die donker vry

Nader, ek skuif jou lyfie nog nader

Ek en jy in die donker

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

My lippe laat jou lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

Vry tot ek die lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Vou my, vou my lippe in joune

Jou lippe pas in myne

Lekker in die donker vry

Mooier as die allerste mooiste

Soeter as die soetste

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

My lippe laat jou lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

Vry tot ek die lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker

Wys my as jy hou van my

My lippe laat jou lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

Vry tot ek die lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

My lippe laat jou lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Wys my as jy hou van my

Vry tot ek die lekker kry

Kry so bietjie meer by my

Lekker in die donker vry

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by