current location : Lyricf.com
/
/
I forget where we were [Afrikaans translation]
I forget where we were [Afrikaans translation]
turnover timeļ¼š2024-09-19 19:48:51
I forget where we were [Afrikaans translation]

O hey

Ek't nie geluister nie

Ek het na Sirie gekyk verblind in 'n straal van sonlig

Jy, jy was in die kombuis

O jou vuil matroosmond, die gewonde met die wonder se sweep

En dis hoe somer verloop het

Die groot verdeeldheid en veld van groen groen gras

O miskien was dit uiteindelik vrede, wie sou weet

Hello lief, my onsterflike vriend

Hell lief, die distel en braam

Hello lief, vir jou het ek soveel woorde

Maar ek, ek vergeet waar ons was

O hey

Ek't nie geluister nie

Ek was geraak deur ons almal, die blindes wat die verveeldes weglei

En soos gewoonlik

Het jy gehuppel en gelag oe of die slaapkamerdeur

Moenie dit so ernstig opneem nie, nee

Net tyd is ons s'n die res moet ons voor wag om te sien

Miskien's jy reg my lief

En dis hoe somer verloop het

Die groot verdeeldheid en veld van groen groen gras

O miskien was dit uiteindelik vrede, wie sou weet

Hello lief, my onsterflike vriend

Hell lief, die distel en braam

Hello lief, vir jou het ek soveel woorde

Maar ek, ek vergeet waar ons was

Maar ek, ek vergeet waar ons was

Maar ek, ek vergeet waar ons was

Maar ek, ek vergeet waar ons was

En dis hoe somer verloop het

Die groot verdeeldheid en veld van groen groen gras

O miskien was dit uiteindelik vrede, wie sou weet

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by