current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Ewigkeit [Afrikaans translation]
Ewigkeit [Afrikaans translation]
turnover timeļ¼š2024-09-28 00:24:14
Ewigkeit [Afrikaans translation]

Soos 'n roos wat in die water dryf

Soos 'n wond wat nooit genees

Soos 'n geluidloos kreet in die stille nag

Soos 'n beul wat sy werk volbring het

Soos 'n wolf wat deur die woude dwaal

Soos die staal dat die hart deurboor

Soos 'n boom wat sukkel met die storm

Soos die son wat in die see sak

Soos 'n swaard wat in die slag breek

Soos 'n vlam wat dooft in die niks

Soos die laaste soen van die soetste maagd

Soos 'n klagte wat ten hemel styg

So dra ons deur die donker nag

die vlam ontbrand deur ons hart

hoor dus die roep wat in julle weerklink

en soek die ewigheid

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by