current location : Lyricf.com
/
/
End Of The Affair [Afrikaans translation]
End Of The Affair [Afrikaans translation]
turnover timeļ¼š2024-09-19 20:05:33
End Of The Affair [Afrikaans translation]

Die einde van die affere

Die gewigtigheid van die wereld

Die vriendelikheid het gaan slaap

Dis vry van jou gelag

Lewendig in die gange

Het hy gehoor, het hy gehoor

Die lomp woorde wat jy gese het

Lewe sonder haar

Om hoegenaamnd te lewe

Blyk om my stadiger te maak

Om vir ewig te lewe

Hel, el weet nie

Gee ek om, gee ek om

Die donderweer se grommende klank

Nou kyk ek vir haar

weer verlief rondhardloop

Nou praat ek oor you

Waneer ek saam met ons gemeenskaplike vriende is

Die einde van die affere

Die gewigtigheid van die wereld

Die vriendelikheid het gaan slaap

Dis vry van jou gelag

Tog lewendig

Het hy gehoor, het hy gehoor

Die lomp woorde wat hy gese het

Lewe sonder haar

Om hoegenaamnd te lewe

Blyk om my stadiger te maak

Om vir ewig te lewe

Hel, el weet nie

Gee ek om, gee ek om

Die donderweer se grommende klank

Nou kyk ek vir haar

weer verlief rondhardloop

Nou praat ek oor you

Waneer ek saam met ons gemeenskaplike vriende is

Nou kyk ek vir haar

weer verlief rondhardloop

Nou praat ek oor you

Waneer ek saam met ons gemeenskaplike vriende is

Dis dit

Hierdie is regtig dit

Gaan no hom toe

Wat de moer, my lief?

Wat de moer?

Dis dit

Hierdie is regtig dit

Gaan no hom toe

Wat de moer, my lief?

Wat de moer?

Dis dit

Hierdie is regtig dit

Gaan no hom toe

Wat de moer, my lief?

Wat de moer?

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by