current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Ek sit en verlang lyrics
Ek sit en verlang lyrics
turnover time:2024-07-04 10:02:43
Ek sit en verlang lyrics

Onthou jy daai boom by jou ouma se huis.

Ek het gewonder en jy't my gewys.

Aand by die dam het ons n oomblik gedeel.

n Ster het verskiet en jy het my hart gesteel.

Nou hoor ek jou stem op die telefoon.

Kom kry my vanmiddag by ouma se boom.

En ek sit en verlang ... Ooh!

Ek verlang na jou lyf.

En my hart klop so wild ... Ooh!

Dis amper half vyf.

En ek sit en verlang ... Ooh!

Onthou jy nog hoe?

Onthou jy nog hoe?

Dit voel nog so lank.

Dit voel nog so lank.

Voel so lank.

Voor ek jou weer sien.

Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery.

Saggies ge-idle om jou pa te vermy.

Onthou jy daai movie 2-tot-18.

Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien.

Nou hoor ek jou stem op die telefoon.

Kom kry my vanmiddag by ouma se boom.

En ek sit en verlang ... Ooh!

Ek verlang na jou lyf.

En my hart klop so wild ... Ooh!

Dis amper half vyf.

En ek sit en verlang ... Ooh!

Onthou jy nog hoe?

Onthou jy nog hoe?

Dit voel nog so lank.

Dit voel nog so lank.

Voel so lank.

Voor ek jou weer sien.

En ek sit en verlang ... Ooh!

Ek verlang na jou lyf.

En my hart klop so wild ... Ooh!

Dis amper half vyf.

En ek sit en verlang ... Ooh!

Onthou jy nog hoe?

Onthou jy nog hoe?

Dit voel nog so lank.

Dit voel nog so lank.

Voel so lank.

Voor ek jou weer sien.

Dit voel nog so lank.

Dit voel nog so lank.

Voel so lank.

Voor ek jou weer sien.

En ek sit en verlang ... Ooh!

En ek sit en verlang ... Ooh!

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by
Show More Comments
Kurt Darren
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans, English
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.kurtdarren.co.za/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Kurt_Darren
Kurt Darren
Latest update
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved