current location : Lyricf.com
/
/
Der Kommissar [Afrikaans translation]
Der Kommissar [Afrikaans translation]
turnover time:2024-09-19 19:53:56
Der Kommissar [Afrikaans translation]

Check dit uit Joe, ha!

Twee, drie, vier- een, twee, drie - daar's niks daarby nie

Ja, as ek die storie vir julle vertel,

Daar's geen "maar" nie, ek is gewoond daaraan

Dit gaan nie op TV-Funk nie - Cha

Sy was jonk, die hart so suiwer en wit

En elke nag het sy prys

Sy sê: Suiker soet, jy moet die rap doen vir die ritme

Ek verstaan, sy is hot

Sy sê: Babe, jy weet ek mis my funky vriende

Sy dink: Jack en Joe en Jill

My begrip vir die Funk, ja, dis nie te sterk nie

Ek vermoed wat sy nou wil

Ek dink dit oor, sy neus sê my dit

Terwyl ek nog rook

Sy ken elke spesiale plek

ek dink, sy gaan selfs met die metro

Daar sing hulle:

Moenie draai om nie

Kyk, kyk, die Kommissaris gaan om - oh, oh, oh

Hy kyk na jou, en jy weet waarom

Die liefde vir die lewe bring jou daarom

Is als klaar Meneer Kommissaris?

(Hey, wil jy 'n paar goed koop, man

Het jy daai ding ooit gerap, Jack - dan rap dit vir die ritme)

Ons ontmoet Jill en Joe en sy broer Hipp

En ook die rus van die cool gang

Hulle rap hier, hulle rap daar

En tussenin skraap dit teen die mure

Hierdie saak is klaar liewe Meneer Kommissaris,

al het hulle 'n ander opinie

Die sneeu waaraan ons al ry in die vallei,

Elke kind ken dit vandag

Nou die Kinderliedjie:

Moenie draai om nie

Kyk, kyk, die Kommissaris gaan om - oh, oh, oh

Hy het die krag en ons is klein en dom

En hierdie frustrasie maak ons stom

Moenie draai om nie

Kyk, kyk, die Kommissaris gaan om - oh, oh, oh

As hy praat met jou, en jy weet, waarom

Sê hom, jou lewe maak jou om

Is als klaar Meneer Kommissaris?

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by