current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Bir Sevmek Bin Defa Ölmek Demekmiş [Afrikaans translation]
Bir Sevmek Bin Defa Ölmek Demekmiş [Afrikaans translation]
turnover time:2024-10-05 13:34:54
Bir Sevmek Bin Defa Ölmek Demekmiş [Afrikaans translation]

Ek het die wyn van liefde onwetend gedrink,

Ek het die pad van liefde onwetend geloop,

Jou liefde was eintlik 'n vuur, my lief

Onwetend, steek ek my hart aan die brand.

Onwetend, het ek my hart aan die brand gesteek.

Om een keer lief te hê, is soos om 'n duisend keer te sterf,

Om lief te hê, beteken om 'n duisend keer te sterf,

Sonder om heeltemal dood te gaan

Sonder om heeltemal dood te gaan...

Die wyn (van liefde) was eintlik gif, hoe meer ek gedrink het, het ek vergiftig,

Die pad was eintlik 'n diep sloot, ek het ingeval en net seer gekry

Jou liefde was eintlik 'n verterende vuur, my lief

Ek het my hart aangesteek, en elke keer gebrand.

Ek het my hart aangesteek, maar ek het net gebrand.

Om een keer lief te hê, is soos om 'n duisend keer te sterf,

Om lief te hê, beteken om 'n duisend keer oor te sterf,

Sonder om heeltemal dood te gaan

Sonder om heeltemal dood te gaan...

Om een keer lief te hê, is soos om 'n duisend keer te sterf,

Om lief te hê, beteken om 'n duisend keer te sterf,

Sonder om heeltemal dood te gaan

Sonder om heeltemal dood te gaan...

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by