current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Baby Baby Baby lyrics
Baby Baby Baby lyrics
turnover time:2024-11-08 03:48:51
Baby Baby Baby lyrics

Ek weet dit is maklik vir jou om te sê

Dat jy my werklik lief kan he

As jy wou, wou, as jy wou

Maar dit is moeilik vir my om te glo

As alles wat jy sê net sin verloor

En ek wil nooit, ek wil nooit, nooit

Weer hoor

Dat jy omgee

Of dat jy wou

Jy sal my nooit weer vang

Ek is nie bang

Baby baby baby

Ek sal jou nooit vertrou

Baby baby baby

Met my hart naby jou

Want elke keer as ek jou vra

Sien ek hoe jou gewete pla

Baby baby baby

Jy is nie meer

My baby

Ek weet jy wonder hoe kan wk so voel

Miskien herken jy nie 'n koue soen

Kom ek maak dit duidelik vir jou

Ek ken jou waarheid net as een groot leuen

En elke keer as ek op jou wou steun

Dan voel ek meer en meer alleen

En hoe kon jy

My in die oë kyk

Jy sal my nooit weer vang

Ek is nie bang

Baby baby baby

Ek sal jou nooit vertrou

Baby baby baby

Met my hart naby jou

Want elke keer as ek jou vra

Sien ek hoe jou gewete pla

Baby baby baby

Jy is nie meer

Wat jy kan sê net wat jy wil

en as jy wil dan bly ek stil

Dis ontmoontlik om jou kop te lees

As jy net tussen die lyne lee

Baby baby baby, jy sal nooit weet

Baby baby baby

Ek sal jou nooit vertrou

Baby baby baby

Met my hart naby jou

Want elke keer as ek jou vra

Sien ek hoe jou gewete pla

Baby baby baby

Jy is nie meer

My baby

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by