Dis donderweer dis middernag
Net donkerte wat buite wag
Om elke draai dan sien ek weer
Net maanlig en jou skaduwee
Ek gaan jou soek
ek gaan jou kry
ek soek jou altyd by my
Kan my nie keer
kan maar probeer
maar ek sal altyd by bly
Jy kul my hier
Jy kul my daar
My kop is deurmekaar
Is dit n droom of is dit waar
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer

Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Ek sien nou niks meer om my nie
Jy toor my met n melodie
Verlam my met daai kyk van jou
Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek gaan jou soek
ek gaan jou kry
ek soek jou altyd by my
Kan my nie keer
kan maar probeer
maar ek sal altyd by bly
Jy kul my hier
Jy kul my daar
My kop is deurmekaar
Is dit n droom of is dit waar
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Ek hoor jou hart klop
Jou woorde hou nooit op
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Waar is jy - waar is - ohho - laat ek weer probeer
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Ek gaan jou soek
Ekgaan jou kry
ek soek jou altyd by my
Kan my nie keer
kan maar probeer
maar ek sal altyd by bly
Abra kadabra - ohho - daar verdwyn jy weer
Daar is jy - daar is - ohho - maak my hart weer seer
Maak my hart weer seer