Ek kort n vakansie, ek kort dit nou
Droom van sak pak, petrol trap, spring in maak gou
hier's al my spaargeld
die jaar het my beroof
gooi joune in die blik
Ons spandeer gaan groot
Sit hom in rat
trap hom op die langpad
deur die mooi land saam met jou
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
ek wil net ry erens stop langs die pad
ek wil die sterre in die donker sien brand
kom saam met my, ek sal engel jou saam vat
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die strand
ek wil my sand-voete rus op die bank
ek wil net sak pak en toer deur die land
kom saam met my, ek sal engel jou saam vat]
Hier's waar ek hoort
die see roep my naam
kaptein, span die seile
kaalvoet op die dansbaan
Somer vakansie
beste tyd van die jaar
skakel jou foon af los
als kom nou ek vat jou saam
Sit hom in rat
trap hom op die langpad
deur die mooi land saam met jou