current location : Lyricf.com
/
Songs
/
Vuurwerke
Vuurwerke
turnover timeļ¼š2024-10-05 19:58:56
Vuurwerke

Als raak weg hier rondom my.

Ek soek na woorde om die oomblik te beskryf.

Als raak warm binne my.

En al die spore het my hier na jou gely.

Sit jou hand op my, en gee jou hart vir my my liefling my liefling.

Ek hou my asem op, daars niks wat ons kan stop, my liefling ons begin.

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek.

Al die sterre rondom ons in plek, soos vuurwerke.

Laat jou hande oor my gly, jou lyfie teenaan my.

Want vannaand is ek en jy so vry, soos vuurwerke.

Jy kan my belofte kry, dat tot die einde kom bly ek hier aan jou sy.

Jy is net die een vir my, ek het die antwoord op my wens in jou gekry.

Sit jou hand op my, en gee jou hart vir my my liefling. my liefling.

Ek hou my asem op, daars niks wat ons kan stop, my liefling ons begin.

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek.

Al die sterre rondom ons in plek, soos vuurwerke.

Laat jou hande oor my gly, jou lyfie teenaan my.

Want vannaand is ek en jy so vry, soos vuurwerke.

En als ontplof in my, die hemel brand om jou en my,

die sterre vlieg verby, soos vuurwerke!

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek.

Al die sterre rondom ons in plek, soos vuurwerke.

Laat jou hande oor my gly, jou lyfie teenaan my.

Want vannaand is ek en jy so vry, soos vuurwerke.

Laat jou lippe raak aan my jou asem teen my nek.

Al die sterre rondom ons in plek, soos vuurwerke.

Laat jou hande oor my gly, jou lyfie teenaan my.

Want vannaand is ek en jy so vry, soos vuurwerke.

Comments
Welcome to Lyricf comments! Please keep conversations courteous and on-topic. To fosterproductive and respectful conversations, you may see comments from our Community Managers.
Sign up to post
Sort by